30 Julie 2015 HElL DIE LESER Hiermee wil ek die geleentheid gebruik om Johanna van der Merwe van Western Cape Property Centre te bedank vir haar uitstekende diens, profesionele voorkoms, hulpvaardigheid en bowen als, haar vriendelikheid wat sy ge-openbaar het gedurende die koop en registrasie transaksie van my eiendom. Min wat mens die hoe standaard van profesionaliteit in die eindoms mark kry. Baie dankie Johanna, jy is opreg 'n aanwins tot die eiendoms mark asook Western Cape Property Centre. Die Uwe Dewald Pieterse